Hợp âm & lời bài hát

Hợp âm Woordelose Storie

Nhạc: Rooksein
Tone Bb minor BPM 85 Lượt xem 46
0

Lời & hợp âm

[Verse 1]
[Am]Woorde, paragrawe en sinne
[F]Kaanse vat is moeite vir 'n rede
[C]Harde werk is rede in wording
[G]Elke hart het hoop vir lie[C]fde

[Verse 2]
[Am]Aksielose antwoorde is nutteloos
[F]hoe is daar verander en verligting
[C]Aksie sonder passie stel teleu[G]r
Toekoms kort hoop om in te
[C]kleur[Am][F]
Hoop om in te kleur
[C]

[Verse 3]
[G]
En hierdie is my [Am]woordelose storie vir [F]jou
En ek sal [C]jou altyd na aan my [G]hart hou
En hierdie is my [Am]woordelose storie vir [F]jou
Ek wil [C]jou met alles in [G]my vertrou

[Interlude 1]
In my vertrou
[Am][F][C][G]

[Verse 4]
[Am]Ek soek jou hand in my hand [F]ek
soek jou styf langs my [C]kant
Soos die jonger [G]dae
O waar [Am]waar waar is die tyd net so [F]heen ek wil
jou nog 'n rukkie [C]leen om net na te kyk
[G]Jy het my siel veryk
[Am]

[Verse 5]
[F]
Boek om in te [C]kleur[G][Am][F]

[Interlude 2]
Boek om in te kleur
[C][G][Am]
[F][C][G]
[Am][F][C][G]

[Verse 6]
En hierdie is my [Am]woordelose
storie vir [F]jou
Ek sal jou al[C]tyd na aan my hart [G]hou
En hierdie is my [Am]woordelose
storie vir [F]jou
Ek wil jou met [C]alles in my vertrou

[Verse 7]
[G]En hierdie is my woo[Am]rdelose
storie vir [F]jou
Ek sal [C]jou altyd na aan my [G]hart hou
En hierdie is my [Am]woordelose storie vir [F]jou
Ek wil jou met [C]alles in [G]my vertrou

[Verse 8]
In my [Am]vertrou
In my [F]vertrou
In my [C]vertrou
In my [G]vertrou

[Verse 9]
In my [Am]vertrou
In my [F]vertrou
In my [C]vertrou
In my [G]vertrou

[Outro 1]
In my vertrou
[Am][F][C][G]
Khám phá thêm Nghệ sĩ · thể loại · tông
18%
85 BPM