Chords & lyrics

Vertrou Chords

Music by: Rooksein
Tone E major BPM 86 Views 16
0
Guitar

Lyrics & chords

[Intro 1]
[D][Bm][G][D][A][G]
[D]Hierdie is

[Verse 1]
verwant [A]aan my en jou
verband [Bm]in ons liefdestaal s[G]ou ek jou ko[D]m haal
Ek het aanhou klou want [A]ek was mal oor jou [Bm]maar jy het my aan,
[G]aan ‘n lyn gehou
[D]Weet jy dan

[Verse 2]
net hoe [A]ekke oor jou [D]voel [Bm]ek
het vas geglo [G]ons twee is bedoel
[D]Ekke weet nie mooi [A]wat het [D]jou omkant [A]gegooi
[Bm]nou staan my en jou verh[G]ouding in die rooi

[Verse 3]
En [G]hoekom [A]vra ek as ek klaar [Bm]weet
ek was met [G]een om [A]weer te vergeet
[G]Ek staan hier eenkan[A]t en wag vir jou[Bm]
ek het jou ver[G]trou ek het jou [A]vertrou
[G]Ver[A]tro[Bm]u[G]
[A][Bm]

[Verse 4]
[D]Aan die anderkant [A]het ek [D]jou ge[A]sien [Bm]en
met eens geweet [G]dat ek jou verdien
[D]Ek het opgestaan [A]en weer omgedraai [Bm]en met alles in my,
[G]my hart na jou geswaai
[D]Aan die

[Verse 5]
anderkant [A]was ek [D]vasge[A]vang
[Bm]in ‘n wentelbaan w[G]at na jou verlang
[D]Ek is moeg gesmeek [A]maar ek [D]wil net [A]weet
[G]is [Bm]ek die een wa[G]t jy sal vergeet
En hoekom [A]vra ek

[Verse 6]
as ek klaar [Bm]weet
ek was met [G]een om weer te [A]vergeet
[G]Ek staan hier eenkan[A]t en wag vir jou[Bm]
ek het jou ver[G]trou ek het [A]jou vertrou
[G]Ver[A]tro[Bm]u

[Interlude 1]
[G][A][Bm]
[G]Vuur en

[Verse 7]
[A]vlam ek is nie meer
[Bm]bang [A]om aan te gaa[Bm]n[G][D]
[G]Vir in 'n [A]week ek [Bm]moes leer
[A]om op [Bm]te s[G]taan

[Verse 8]
Vuur en [A]vlam ek is nie meer
[Bm]bang om aan te [G]gaan
Vir in 'n [A]week ek moes [Bm]leer
om op te staan
[A]

[Verse 9]
[G]
En hoekom [A]vra ek as ek klaar [Bm]weet ek
was met [G]een [A]om [G]weer [A]te vergeet
[G]Ek staan hier eenkan[A]t en wag vir jou[Bm]
ek het jou ver[G]trou ek het [A]jou vertrou
[G]Ver[A]tro[Bm]u

[Outro 1]
[G][A]
[Bm][G][A][Bm]
[G][A][Bm]
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
86 BPM