Chords & lyrics

Suburbs Chords

Music by: Karen Zoid
Tone C major BPM 98 Views 9
0
Guitar

Lyrics & chords

[Verse 1]
[C]Daa[Am]r's[A][Am]
[C][Am][Bm][A]
[Bm]alty[C]d ‘n hond wat blaf
Daar's altyd ‘n straatkind
in die straat [Bm]af
Daar’s [A]altyd [D]‘n corner[Am] kafee waar die
kinders hulle sakgeld spandeer
[C]Stap af langs ‘n ses voet muur die bekende
reuk van ‘n braaivleis [Bm]vuur
By die kerk [Am]hang die tannies se portuur hulle
mans kyk rugby en drink om die [F]vuur
Maar ek’s geluk[C]kig hier

[Verse 2]
[C]Ou mense wat walk for life die buurman
skree I hate my wi[Bm]fe
[Am]Vroeg in die oggend kyk ons Morning Live in
die suburbs het ons ‘n will om te sur[G]vive
[C]Donderdag is vroeg chilla tyd die ousies
sing op die straat hoek [G]uit
[Am]Dis ‘n ongesproke staatsbeleit when it
gets too heavy trek ons [F]suid
Maar ek’s geluk[C]kig hier

[Verse 3]
[C]One two three [F]four
Want hier is ons [C]perfek
Die tafel is [F]gedek
Hier kan ons [C]bestaan
Ons bly mos almal [F]saam

[Verse 4]
Hoor, hoor by die goewerment aan die [F]einde
van die maand tel ek elke sent
[C]Oor en oor betaal die rent die groot
trek na die kortste [F]end

[Verse 5]
Want [F]hier is ons [C]perfek
Die tafel is [F]gedek
Hier kan ons [C]bestaan
Dis baie [F]aangenaam
Aangenaamen
[C]
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
98 BPM