Chords & lyrics

Pamperlang Chords

Music by: Wynand Strydom
Tone C major BPM 143 Views 7
0
Guitar

Lyrics & chords

[Intro 1]
[C][F][G][C][F][G][C][F][G][C][F][G]
[C]

[Verse 1]
Ek't haar nie [F]gevra nie
[G]Om 'n doring kroon te [Am]dra nie
[C]Ek vra vir haar 'n nuw[F]e dag
Warm [G]liefde teen die [Am]nag

[Verse 2]
[C]Ek bring 'n pêrel en gee[F] vir haar
En [G]slaan vir haar 'n [Am]drom[C]
Aai my lam my [F]goue blom
As jy [G]voets na my toe [C]kom

[Verse 3]
O [F]pamperlang die bitter [G]bang
Pamper[C]lang die groot ver[Am]lang in my
O my [F]baby ja my [G]baby bly by my
[C]

[Verse 4]
[F]Pamperlang die bitter [G]bang
Pamper[C]lang die groot ver[Am]lang in my
Ba[F]by baby ba[G]by baby bly by my

[Interlude 1]
[C][F]
[G][C][F][G][C][F][G][C][F][G]
[C]Onbekende bekende

[Verse 5]
[F]
Be[G]kende [Am]vreemdeling[C]
Net twee skepsels wat [F]vir mekaar
'n [G]Stukkie reënboog [Am]bring

[Verse 6]
[C]Die nag is wyd en ons[F] is klein
Die [G]aarde groot my [Am]lam
[C]Ons loop die paadjie eenmaa[F]l
Om 'n [G]brokkie geluk te [C]vang

[Verse 7]
O [F]pamperlang die bitter [G]bang
Pamper[C]lang die groot [Am]verlang in my
Baby [F]baby baby [G]baby bly by my
[C]

[Verse 8]
O [F]pamperlang die bitter [G]bang
Pamper[C]lang die groot ver[Am]lang in my
Baby [F]baby baby [G]baby bly by my
[C]

[Verse 9]
[F]Pamperlang die bitter [G]bang
[C]Pamperlang die groot ver[Am]lang in my
Baby [F]baby baby [G]baby bly by my
[C]

[Verse 10]
[F]Pamperlang die bitter [G]bang
[C]Pamperlang die groot ver[Am]lang in my
Baby [F]baby baby [G]baby bly

[Outro 1]
by my
[C][F][G][C][F][G][C]
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
143 BPM