Chords & lyrics

Nooit Oud Raak Nie Chords

Music by: Eden
Tone Ab major BPM 120 Views 13
0
Guitar

Lyrics & chords

[Verse 1]
[G]Nog ‘n [D]og [G]gend
Nog ‘n [C]middag
Nog ‘n [Em]kan nie
Wag vir [D]Vrydag

[Verse 2]
Weer ‘n [G]opstaan
Weer ‘n [C]laat werk
[D]Weer ‘n [Em]byt net vas
Of ‘n [D]staan sterk

[Verse 3]
So moet nie jou wekker [D]stel nie
Of optel as iemand jou bel nie
Of dink voor jy iets doen nie
Nee moenie

[Verse 4]
Ek voel nou bietjie soos ‘n [C]tiener
alles pla jou al hoe [G]minder
Hierdie aand het nou be[D]gin en
gaan nie gou klaar [Em]maak nie
Al [D]is jy [C]honderd ouderdom is net ‘n [G]nommer,
kom ons almal skree nou [D]sommer
Ons gaan nooit oud [Em]raak nie,
nooit oud [C]raak nie

[Verse 5]
[G]Nee ons gaan nooit oud[Em] raa[D]k nie
[Em]Nee ons gaan nooit oud r[D]aak [C]nie, raak nie
[G]Nee ons gaan nooit oud[D] raak nie,
raak [Em]nie
[D]Nog ‘n

[Verse 6]
[G]rondte
Nog ‘n [C]glimlag
Nog ‘n [Em]springbokkie
Wat vir [D]jou wag

[Verse 7]
Weer ‘n [D]dansvloer[G]
Weer ‘n [C]treffer
[D]Gryp die [Em]mikrofoon
En gaan [D]sê vir almal

[Verse 8]
So moet nie jou wekker [D]stel nie
Of optel as iemand jou bel nie
Of dink voor jy iets doen nie
Nee moenie

[Verse 9]
Ek voel nou bietjie soos ‘n [C]tiener
alles pla jou al hoe [G]minder
Hierdie aand het nou be[D]gin en
gaan nie gou klaar [Em]maak nie
Al [D]is jy [C]honderd,
ouderdom is net ‘n [G]nommer
Kom ons almal [Em]skree nou [D]sommer ons gaan nooit oud [Em]raak nie,
nooit oud [C]raak nie

[Verse 10]
[G]Nee ons gaan nooit oud[Em] raa[D]k nie
[Em]Nee ons gaan nooit oud r[D]aak [C]nie, raak nie
[G]Nee ons gaan nooit oud[D] raak nie,
raak [Em]nie

[Verse 11]
Ouderdom is net ‘n [C]nommer
[G]So kom ons almal skree
maar [D]sommer[Em]

[Verse 12]
So moet nie jou wekker [D]stel nie
Of optel as iemand jou bel nie
Of dink voor jy iets doen nie
Nee moenie

[Verse 13]
Ek voel nou bietjie soos ‘n [C]tiener
alles [Em]pla jou al hoe minder
[G]Hierdie aand het nou be[D]gin en
gaan nie gou klaar maak nie
Al is jy [C]honderd,
ouderdom is net ‘n [G]nommer
Kom ons almal skree nou [D]sommer ons gaan nooit oud [Em]raak nie,
nooit oud [C]raak nie

[Verse 14]
[G]Nee ons gaan nooit oud[Em] raa[D]k nie
[Em]Nee ons gaan nooit oud r[D]aak [C]nie, raak nie
[G]Nee ons gaan nooit oud[D] raak nie,

[Outro 1]
raak nie
[Em][D][C][D]
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
120 BPM