Hợp âm & lời bài hát
Nooit Oud Raak Nie chords and lyrics - EDEN
Lượt xem
1
Đăng nhập để lưu
Lời & hợp âm
[Verse 1] [G]Nog ‘n [D]og [G]gend Nog ‘n [C]middag Nog ‘n [Em]kan nie Wag vir [D]Vrydag [Verse 2] Weer ‘n [G]opstaan Weer ‘n [C]laat werk [D]Weer ‘n [Em]byt net vas Of ‘n [D]staan sterk [Verse 3] So moet nie jou wekker [D]stel nie Of optel as iemand jou bel nie Of dink voor jy iets doen nie Nee moenie [Verse 4] Ek voel nou bietjie soos ‘n [C]tiener alles pla jou al hoe [G]minder Hierdie aand het nou be[D]gin en gaan nie gou klaar [Em]maak nie Al [D]is jy [C]honderd ouderdom is net ‘n [G]nommer, kom ons almal skree nou [D]sommer Ons gaan nooit oud [Em]raak nie, nooit oud [C]raak nie [Verse 5] [G]Nee ons gaan nooit oud[Em] raa[D]k nie [Em]Nee ons gaan nooit oud r[D]aak [C]nie, raak nie [G]Nee ons gaan nooit oud[D] raak nie, raak [Em]nie [D]Nog ‘n [Verse 6] [G]rondte Nog ‘n [C]glimlag Nog ‘n [Em]springbokkie Wat vir [D]jou wag [Verse 7] Weer ‘n [D]dansvloer[G] Weer ‘n [C]treffer [D]Gryp die [Em]mikrofoon En gaan [D]sê vir almal [Verse 8] So moet nie jou wekker [D]stel nie Of optel as iemand jou bel nie Of dink voor jy iets doen nie Nee moenie [Verse 9] Ek voel nou bietjie soos ‘n [C]tiener alles pla jou al hoe [G]minder Hierdie aand het nou be[D]gin en gaan nie gou klaar [Em]maak nie Al [D]is jy [C]honderd, ouderdom is net ‘n [G]nommer Kom ons almal [Em]skree nou [D]sommer ons gaan nooit oud [Em]raak nie, nooit oud [C]raak nie [Verse 10] [G]Nee ons gaan nooit oud[Em] raa[D]k nie [Em]Nee ons gaan nooit oud r[D]aak [C]nie, raak nie [G]Nee ons gaan nooit oud[D] raak nie, raak [Em]nie [Verse 11] Ouderdom is net ‘n [C]nommer [G]So kom ons almal skree maar [D]sommer[Em] [Verse 12] So moet nie jou wekker [D]stel nie Of optel as iemand jou bel nie Of dink voor jy iets doen nie Nee moenie [Verse 13] Ek voel nou bietjie soos ‘n [C]tiener alles [Em]pla jou al hoe minder [G]Hierdie aand het nou be[D]gin en gaan nie gou klaar maak nie Al is jy [C]honderd, ouderdom is net ‘n [G]nommer Kom ons almal skree nou [D]sommer ons gaan nooit oud [Em]raak nie, nooit oud [C]raak nie [Verse 14] [G]Nee ons gaan nooit oud[Em] raa[D]k nie [Em]Nee ons gaan nooit oud r[D]aak [C]nie, raak nie [G]Nee ons gaan nooit oud[D] raak nie, [Outro 1] raak nie [Em][D][C][D]
Hợp âm Chạm để xem thế bấm
Phân tích AI Nhanh · sâu
Bản nhanh tóm tắt tông, vòng chính, kết và màu sắc hòa âm. Bản sâu dùng để đọc kỹ hơn.
Bản nhanh Nhanh · gọn
Ưu tiên render nhanh, gọn, phù hợp để nhận diện pattern chính.
Chưa có bản nhanh. Bấm Tạo nhanh để tạo bản tóm tắt.
Bản sâu Chi tiết
Tạo hoặc tạo lại để lấy bản phân tích AI đầy đủ hơn.
Chưa có bản sâu. Có thể dùng Bản nhanh trước, rồi Tạo sâu khi cần.
Khám phá thêm Nghệ sĩ · thể loại · tông
Bài cùng tông Ab major
Cùng tone
Bài hát được xem nhiều
Phổ biến
18%
120 BPM