Chords & lyrics
Meisie Wat Haar Potlood Kou Chords
Views
44
Log in to save
Lyrics & chords
[Intro 1] [C][Am][G][F] [Verse 1] [C]Meisie wat haar potlood kou [Am]Dink bietjie te veel Dan [G]snipper die verf af En gaan [F]sit in haar keel Dit [C]on derbreek haar dagdroom Sy vergeet [Am]wat sy wou sê Maar die mei[G]sie wat haar potlood kou [F]Weet wat sy wil hê [Verse 2] As jou [C]pad dalk sou [Am]kruis Met die mei[G]sie wat haar potlood [F]kou Dan's daar [C]een ding wat jy moet [Am]weet Dan's daar [G]een ding wat jy moet [F]onthou Sy ken jou dalk Alreeds [C][Am][G] [Verse 3] [F]Die mei[C]sie wat haar potlood kou [Am]Sê vir my sy huil nie [G]Hoekom in trane? My [F]oë is klaar blou Ek [C]huil sommer oor enige [Am]iets[G] En soms [F]dink ek aan jou [Verse 4] As jou [C]pad dalk sou [Am]kruis Met die mei[G]sie wat haar potlood [F]kou Dan's daar [C]een ding wat jy moet [Am]weet Dan's daar [G]een ding wat jy moet [F]onthou Sy ken jou [C]dalk[G][Am][F] [C][G][Am][F][C][G] [Am]Alreeds [Verse 5] Vyf [F]paintings Het jy [C]geverf[G] Jeff [Am]Buckley Halleluja Tot [F]jy vir my 'n pel uitkerf [Verse 6] As jou [C]pad dalk sou [Am]kruis Met die mei[G]sie wat haar potlood [F]kou Dan's daar [C]een ding wat jy moet [Am]weet Dan's daar een [G]ding wat jy moet [F]onthou [Verse 7] As jou [C]pad dalk sou [Am]kruis Met die mei[G]sie wat haar potlood [F]kou Dan's daar [C]een ding wat jy moet [Am]weet Dan's daar [G]een ding wat jy moet onthou
Chords Tap to view chord shapes
AI analysis Quick · deep
The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.
Quick version Quick · compact
Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.
No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed
Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.
No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
Songs in the same key C major
Same key
Popular songs
Popular
18%
90 BPM