Chords & lyrics

Kind van die wind Chords

Music by: Rooksein
Tone G minor BPM 91 Views 20
0
Guitar

Lyrics & chords

[Verse 1]
[Em]Vir 23 jaar [D]hier binne[Em] my[C]
[D]sel[C]f[D][C][Em]
Ek roep hom [D]op, is daar iemand wat
my [C]kan [Em]hel p[C][D][Em]
Verlede los ek [D]agter[C]
My toekoms maak [Em]ek oop
Met als in [D]my het ek vir jou [C]ge hoop

[Verse 2]
Die tyd raak nou [C]min om oor [G]te begin as ek nog [D]wil praat,
is dit nou te laat
Ek [Em]mis jou as ek [C]slaap en as ek
wakker [G]raak sal ek jou nooit [D]vind
[Em]My kind van die wi[C]nd[G][D]
[Em]Sal ek jou ooit [C]vind
[G][D][Em]

[Verse 3]
Kan ons [G]net [Am]praat,
[D]ons[C] ko[Am]n di[Em]e wêreld [C]saam verlaat[G][Em][G]
My hart [D]ver[Em]lang steeds [D]na [Em]jou[G]
En sê my [Am]gou
[C]Waar het ons skeef ge[G]gaan ek ver
[D]staan dis dalk [Em]tyd om te laat [C]gaan
Die [G]tyd raak [Em]nou min

[Verse 4]
[C]om oor te beg[G]in as ek nog wil[D] praat,
is dit nou te laat
Ek mis jou as ek [C]slaap en as ek
wakker [G]raak sal ek [D]jou ooit vind
My kind van die [C]wind[G][D]
Sal ek jou [G]ooit [C]vind
[G][D]

[Verse 5]
[C]
En sê [G]my
Voel [Em]jy
Voel jy nog [D]iets vir [C]my
Dis klaar [G]verby en jy't [Em]gery
ek mis jou nou [D]hier by [Em]my

[Verse 6]
[C]Die tyd raa[Em]k nou[C] min om oor te beg[G]in as ek nog wil[D] praat,
is dit nou [Em]te laat
Ek mis jou as ek [C]slaap en as ek
wakker [G]raak sal ek [D]jou ooit vind
My kind van die [C]wind[G][D]
Sal ek jou [C]ooit vind
[G][D]

[Verse 7]
My kind van [G]die [C]wind[G][C][G][D]
Sal ek jou [C]ooit vind

[Outro 1]
[G][D]
[C][G][D][G][C][G][G]
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
91 BPM