Chords & lyrics
Katriena Chords
Views
18
Log in to save
Lyrics & chords
[Intro 1] [E][Am][G][Am][G][Am] [C][G][F][C][G] [F] [A]Sy [Verse 1] stap deur die bos [E]Deur die enkelvoetpad Sy [G]stap deur die bos Deur die [D]eensame dag [A]Die stilte wat roep soos die [E]mens se verlange Die [G]mens se verlange [D]Al leen met slentergang [Verse 2] Sy [A]voel hoe die wind [E]deur die blare ritsel Sy [G]hoor nou 'n voël met 'n [D]vrolike fluit Sy [A]dink aan die mens en die [E]ewige lewe Die [G]ewige lewe [D]Vreugvolle vees [Verse 3] [Am]Katriena, Katriena, Katrie[E]na Katryn Is lief vir haar lewe Is [Am]lief vir haar wyn Katriena, Katriena, Katrie[E]na Katryn Is lief vir haar lewe Is [Am]lief vir haar wyn [Verse 4] Sy [Am]deel [A]in haar pad met die heroinmon[E]ster Sy [G]voel hoe sy asem in haar [D]ore fluister Sy [A]sien sy versteen As die [E]lewe wyk, as die [G]lewe wyk Na die [D]ewigheid [Verse 5] [Am]Katriena, Katriena, Katrie[E]na Katryn Wees lief vir jou lewe Wees [Am]lief vir jou wyn Katriena, Katriena, Katrie[E]na Katryn Wees lief vir jou lewe Wees [Am]lief vir jou wyn [Verse 6] Sy [A]voel hoe 'n rilling In haar [E]rug afwriemel Sy [G]sien hoe die engel Van die [D]dood vir haar staar [Verse 7] Die [A]stilte word warm Die [E]lewe word donker Die [G]wêreld word donker As sy [D]dood neer slaan [Verse 8] [Am]Katriena, Katriena, Katrie[E]na Katryn Was lief vir haar lewe Was [Am]lief vir haar wyn Katriena, Katriena, Katrie[E]na Katryn Was lief vir haar lewe Was [Am]lief vir haar wyn [Verse 9] [Am]Katriena heroina [E]Ka triena amfetamina [Am]Katriena kokaina [E]Ka triena [Verse 10] Liefde [E]het [Am]'n lettergreep [Verse 11] Katriena Katriena Katryn Was [E]lief vir haar lewe [Verse 12] En so bietjie vir my [Am]Katriena Katriena Katryn Was [E]te opgevang [Outro 1] In haar sadness en pyn [E][Em][Am] [C][G][F][C][G]
Chords Tap to view chord shapes
AI analysis Quick · deep
The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.
Quick version Quick · compact
Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.
No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed
Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.
No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
Songs in the same key A minor
Same key
Popular songs
Popular
18%
136 BPM