Chords & lyrics

Engel Chords

Music by: Karen Zoid
Tone D major BPM 146 Views 189
0
Guitar

Lyrics & chords

[Intro 1]
[Dsus2][A][G][A][D][Dsus2][A][G][A]
[D]
[Dsus2]
Ek [D]het vrien

[Verse 1]
[A]de wat ek [G]sien
Ek is [A]verslaaf aan nikotien
[D]Ek [Dsus2]hou van k[D]arr[Dsus2]e wat kan ry[A][G]
Ek huil gewoon[A]lik as ek baklei

[Verse 2]
[Dsus2]Ek het gedink[A] dat dit sou reën
[G]Toe word ek stil en [A]wag
[D]al [Dsus2]leen[A]
Tot jy kom [G]klop [A]het

[Interlude 1]
Aan my deur
[D][Dsus2][A][G][A]
[Dsus2][A][G][A][Dsus2]

[Verse 3]
Ek het n [A]dak bo-oor my [G]kop
En in die win[A]ter like ek [Dsus2]sop
Ek raak [A]benoud wanneer jy luis[G]ter
Net soos wan[A]neer mense fluis[D]ter

[Verse 4]
Ek wonder of [A]jy sal [G]onthou
Dat jou woor[A]de aan my [Dsus2]klou[A]
As jy [G]my insluk
[A]Sonder om te kou

[Verse 5]
[D]En ek skree ?n son[A]g vir jou my my lie[G]f
Bly nog n ruk[A]kie [D]asseblief
Want as ek [A]sing dan sing jy [G]saam
In ?n [A]droom roep ek jou [Dsus2]naam
[A]

[Interlude 2]
[G][A][Dsus2][A][G][A]
[D]
[Dsus2]Ek is so dronk

[Verse 6]
[A]soos Koos Kom[G]buis
Daar is geen [A]swembad by my [Dsus2]huis
[D]My sussie bly[Dsus2] in Potch[A]efstro[G]om
Die mense [A]daar rook almal [D]boom

[Verse 7]
Vier seisoe[A]ne in jou [G]traan
Hou my [A]vas wanneer jy [D]gaan[A]
En ek [G]weer [A]alleen hier sta[D]an

[Verse 8]
So ek skree ?n [A]song vir jou my lief
[G]Jy is n engel[A] en n die[D]f
Want as ons [A]sing
Dan sing ons [G]saam
In n [A]droom roep ek jou naam
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
146 BPM