Chords & lyrics
Deurmekaar Chords
Views
34
Log in to save
Lyrics & chords
[Intro 1] [D][A][D][A][D] [Verse 1] Ek het ge[A]loop [D]Sonder om te groet Ek wil jou bel [A]Ek wonder of ek [G]moet Ek weet jy dink Ek't jou verniel Ek het jou lief [Bm]met my hart [G]en siel [Interlude 1] [Dsus4][D][Dsus4][D] [Verse 2] Ek het [D]geloop Sonder om te groet En clean breaks is [A]tien teen [G]een goed En ek sit hier op die lang [A]pad Soos soveel kere [G]vantevoor En iewers langs die hig[A]hway het ek my [G]beste [D]pel verloor [Dsus4][A][G] [Verse 3] Ek [D]ken jou lyf Ek [A]ken jou taal Ek [G]ken jou goed Ek, [D]ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het [A]weer geval Die herinnerin[G]ge [D]Maak my mal [G]Die fight's verby Die [A]vuur's geblus Die [D]storm [C]het bed[Bm]aar[G] Als is [A]fine En ek voel so [D]deurmekaar [Dsus4][D][Dsus4][D] [Verse 4] [Dsus4] Ek [D]het geloop [A]Sonder [D]om [Dsus4]te groet Jy's [D]nog altyd een Wat net praat wanneer [G]hy moet As ek kon sou [Bm]Ek minder sê[G] Sou jy dalk beter [Bm]weet Wat ek [G]nodig het [Interlude 2] [Dsus4][A][G] [D][G][A][G] [Verse 5] Ek [D]ken jou lyf Ek [A]ken jou taal Ek [G]ken jou goed Ek, [D]ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het [A]weer geval Die herinnerin[G]ge Die herinneringe [Verse 6] Die herinneringe [G] Ek [D]ken jou lyf Ek [A]ken jou taal Ek [G]ken jou goed Ek, [D]ken jou kaal [Dsus4]Ons het opges[D]taan Ons het [A]weer geval Die herinnerin[G]ge [D]Maak my mal [Verse 7] 'n [G]Minor chord vir 'n [A]minor key [D]Op [C]my sad [Bm]kitaar [G]Sonde woorde is [A]ek Baie deurmekaar
Chords Tap to view chord shapes
AI analysis Quick · deep
The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.
Quick version Quick · compact
Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.
No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed
Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.
No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
Songs in the same key E major
Same key
Popular songs
Popular
18%
85 BPM