Chords & lyrics
Amper Stamper Chords
Views
11
Log in to save
Lyrics & chords
[Intro 1] [Em][C][Am][C] [Em] [Verse 1] Van [Em]wanneer af is opinies so [C]ewel? Van [Em]wanneer af is eerlikheid veraad? Verlos my van die ewige ge[C]preuwel Moet ons [Am]almal nou [Em]met [Verse 2] sielkundiges gaan praat? [C] Ek sien jou in my [A]dro[C]me Ek sien jou altyd [A]daar[C] Ja ek glo in [A]dro[C]me Want dan [A]word jou drome waar [Em][C][Am] [Verse 3] [Em] Ek het meer respek vir rowers en [C]bandiete [Am]Junkies en verslete [Em]boemelaars Hulle slaap dalk met die varke met die mie[C]te Maar die [Am]oordeels gis het lankal [Em]te rug bedaar [Verse 4] Ek [Am]weet dit wel, ek kon, ek moes ek [D]gaan, ek sal, ek wag, ek moet Ek [A]weet ek wou, ek kon ek moes ek gaan, ek sal, ek wag, ek moet Ek [C]weet ek [Am]wou, ek kon ek moes [C]ek [D]kan, ek sal, ek wag, ek moet Ek wag [A]ek moet, ek wag ek moet ek wag ek moet, [Verse 5] ek wag ek moet [Em]Wie’s hierdie freak in die regter baan wat so [D]lekker chill in sy [A]karavaan?[Em][E][D][A] [E]Skuif ‘n bietjie op oom Hansie thank [D]you, geniet [A]jou vakansie [Em][E][D][A] [Verse 6] [A]Ons is [Em]hon ger, ons is dors [D]hou op om ons tyd [A]te mors Die [Em]pad is lank, die pad is swaar maar [D]Pappa ons is am[A]per daar [E] [Verse 7] [A] Die pad is lank [E]en [A]swaar Ek sal jou bewaar [E]Ons[A] is amper daar[E][A] Am[Em]per stamper [Interlude 1] [Em][E][Em] [E][Em][G][Em] [A][G][Am] [Verse 8] [D]Ek sien [A]jou in my [Am]drome[D][A] [C]Ek sien jou al[D]tyd daar [A]Ek glo nog in drome Dan word jou drome waar [Verse 9] Ek sien [Am]jou in m[C]y drome [D]Ek sien jou altyd daar [A]Ek glo nog in drome Dan word jou drome waar [Verse 10] Jy weet ek [C]sien jou in my drome [D]Ek sien jou altyd daar [A]Ek glo nog in drome want dan word jou drome waar [Verse 11] [C]Ek sien jou in my drome Ek sien [D]jou altyd daar Ek sien [A]jou daar, ek sien jou daar ek sien jou daar, ek sien jou daar [E] [Verse 12] [A] Die pad is lank [E]en [A]swaar Ek sal jou bewaar [E]Ons[A] is amper daar[E][A] Amper stamper
Chords Tap to view chord shapes
AI analysis Quick · deep
The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.
Quick version Quick · compact
Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.
No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed
Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.
No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
Songs in the same key F# minor
Same key
Popular songs
Popular
18%
107 BPM