Chords & lyrics
8ste wereld wonder Chords
Views
5
Log in to save
Lyrics & chords
[Intro 1] [G][C][G][C][D][C][G] [Verse 1] Môre [G]Oom môre Tannie bietjie koffie sal lekker [C]wees Met een suiker of maak dit [D]twee[C] Want ek het dit [G]no dig [Verse 2] Gooi vir [G]oom nog 'n dubbel dan kan ons twee 'n glasie [C]klink Wat het oom van die game [D]ge [C]dink? Die Bokke kom mooi [G]reg nê? [Verse 3] Ek's [C]bietjie op my senuwees oor [G]dit wat ek wil hê Oor [C]dit wat ek vanoggend vir u [D]dogter by die dam gesê het [Verse 4] [D]Is [G]jou[C] pa dalk 'n bouer want jou lyf is perfek? Is jou [G]ma dalk 'n verwer jou gesig maak my gek? Of is [D]jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder[C]?[G] [Verse 5] Is jou [C]pa dalk 'n bouer want jy's pragtig gebou? Is jou [G]ma dalk 'n verwer want jou [Em]oë is so blou? Dankie [Am]oom dankie tannie vir die 8[D]ste wêreld [G]wonder[Gsus4][G] [Verse 6] Môre [G]Oom môre Tannie met my hart in my hand staan [C]ek En ek sê dit met alle [D]respek[C] Ek het haar nodig [G] [Verse 7] Het gehoor oom is moeilik maar daar's iets wat ek nou moet [C]vra Ek sal haar op my hande [D]dra[C] Verewig en [G]al tyd ja [Verse 8] Ek's [C]bietjie op my senuwees oor [G]dit wat ek wil hê Oor [C]dit wat ek vanoggend vir u [D]dogter by die dam gesê het [Verse 9] [G]Is [Am]jou p[C]a dalk 'n bouer want jou lyf is perfek? Is jou [G]ma dalk 'n verwer jou gesig maak my gek? Of is [D]jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder[G]? [Verse 10] Is jou [C]pa dalk 'n bouer want jy's pragtig gebou? Is jou [G]ma dalk 'n verwer want jou [Em]oë is so blou? Dankie [Am]oom dankie tannie vir die [D]8ste wêreld [Verse 11] [G]Wonder of sy ja gaan sê Ek wonder of sy [C]my wil hê Maar [G]oom en tannie [C]sê [G]net ja Want [C]ek wil nou haar [D]hand gaan vra [Verse 12] [D] [Am]Is jou p[G]a dalk '[C]n bouer want jou lyf is perfek? Is jou [G]ma dalk 'n verwer jou gesig maak my gek? Of is [D]jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder[G]? [Verse 13] [G]Is jou [C]pa dalk 'n bouer want jy's pragtig gebou? Is jou [G]ma dalk 'n verwer want jou [Em]oë is so blou? Dankie [Am]oom dankie tannie vir die [D]8ste wêreld won[G]der Dankie [Am]oom dankie tannie vir die [D]8ste wêreld won[G]der [Gsus4][G]
Chords Tap to view chord shapes
AI analysis Quick · deep
The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.
Quick version Quick · compact
Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.
No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed
Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.
No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
Songs in the same key A major
Same key
Popular songs
Popular
18%
130 BPM