Chords & lyrics

10 Uit 10 Chords

Music by: Rooksein
Tone C# minor BPM 162 Views 28
0
Guitar

Lyrics & chords

[Verse 1]
[Am]Voel jy ook [F]die ritme van my l[C]yf?
Kom [G]net nader aan [Am]my styf
Ek weet [F]nie hoe dit kon ge[C]beur
My hart [G]loop oor,
kon net nie [Am]keer [F]dat ek

[Verse 2]
Alles van jou kon duur [C]By
my, [G]my hart is bevry
in al[Am]les wat ek sê
Ek [F]wil alles van jou hê
Al[C]les van jou, net nou, net gou
[G]Jy'[F]s my

[Verse 3]
[Am]10 uit 10,
jy's altyd [F]in my drome
Oe [C]jy het [G]my verlore, [Am]maar [F]nou
Is jy hier [C]by my
[G]

[Verse 4]
Ons alt[Am]wee was nog altyd o[F]p ons eie
Dis [C]tyd nou hier vir [G]nuwe tye,
[Am]dis [F]tyd
Om [C]vas [G]te [Am]hou[F][C]
[G]Nie[Am] net [F]vi[C]r no[G]u[Am]
[G]Kan jy nog onthou,

[Verse 5]
[Dm]
[F]hoe ek [G]en [C]jy al die jare [G]na me[C]kaar kon [Am]vry?
Dis daai kyk in jou [F]oë waar ek
myself [G]verloor[C]
[G]Sonder jou sal ek ver[F]smoor[Am]
Ek sing en [F]ek skree

[Verse 6]
en ek voel ver[C]leë,
kort alles [G]van jou om my vas te [Am]hou
Met my rug teen [F]die muur,
ja dit brand [C]soos vuur
Ek kort jou hier
[G]Ek kort jou hier
Ja [Am]jy's my

[Verse 7]
10 uit 10,
jy's [G]altyd in my drome
Oe jy het my [Am]verlore, maar nou
[F]Is [G]jy [C]hier by my
[Am][G]

[Verse 8]
Ons alt[Am]wee was nog altyd o[F]p ons eie
Dis [C]tyd nou hier vir [G]nuwe tye, [Am]dis t[F]yd
Om vas [C]te [G]hou
[Am]Nie net [F]vir [C]nou[G]
[Am][F]

[Verse 9]
[C][G]
[C]Ek [G]voe[Am]l jy's bo,[G]
nogsteeds [C]hier teen my [F]hart
Ek [Am]voel, ek [G]voel nogsteeds vir [F]jou
Jy [Am]kom, jy [G]gaan, jy bly [C]my beste [F]plan
Ek [Am]sal j[G]ou dan nooit laat gaan
[F]

[Verse 10]
Jy's my [Am]10 uit 10,
jy's altyd [G]in my drome
[C]Oe jy het my ver[F]lore, maar [Am]nou
[G]Is jy hier by my
[C]

[Verse 11]
[F]
Ons alt[Am]wee was nog altyd op ons [G]eie
Dis [C]tyd nou hier vir nuwe [F]tye,
dis [Am]tyd
Om vas te [F]hou
[Am]Jy's my

[Verse 12]
10 uit 10, jy's altyd [F]in my drome
[C]Oe jy het [G]my verlore, [Am]maar [F]nou
Is jy hier [C]by my
[G]

[Verse 13]
Ons alt[Am]wee was nog altyd o[F]p ons eie
Dis [C]tyd nou hier vir [G]nuwe tye, dis [Am]tyd[F]
Om vas [C]te [G]hou
Nie net [Am]vir [F]nou

[Outro 1]
[C][G][Am][F][C][G][Am][F]
[C][G][Am][F][C][G][Am]
[F][C][G][Am][F][C][G][G]
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
162 BPM