Hợp âm & lời bài hát

Rooksein chords and lyrics - ROOKSEIN

Nhạc: Rooksein
Lượt xem 9
0
Guitar

Lời & hợp âm

[Intro 1]
[D][G]
[D][G]
[D]

[Verse 1]
In die [D]aand begin [G]ek fluister
Vir almal wat wil luis[D]ter
Hoe ek my [A]storie [G]vertel

[Verse 2]
[D]
Jy was daar toe ek [G]jou gewaar
O soek 'n groot ge[D]vaar
Maar [A]min het [G]geweet

[Verse 3]
[D]
Was oortuig [A]dat ek sou [G]juig
Maar nou kan ek ge[D]tuig
My [A]hart is [G]in twee

[Verse 4]
[D]
Wanneer sal ek leer [A]voor dit ge[G]beur?
Maar ek kon dit net nie [D]keer
So hier [A]staan ek al[G]weer

[Verse 5]
[G]
Waar is [Bm]jy dan n[A]ou?
Ek wil my arms om jou [G]vou
Waar is [Bm]jy dan n[A]ou?

[Verse 6]
[G]Waar is jy [Bm]dan nou?
[A]Ek wil my arms om jou vou
[G]Waar is jy [Bm]dan nou?
[A]

[Verse 7]
Stuur vir my 'n [G]rooksein
saam met die [D]wind
Sodat ek [A]jou in jou nood kan [G]vind

[Verse 8]
Want ek dink [G]jou
Soos ek hier [D]wag
Want jy laat [A]my lag
Meer as wat ek [G]mag

[Verse 9]
En al sou jy [G]struikel
Of al sou jy [D]val
Dan kom red ek [A]jou weer nog 'n [G]maal

[Verse 10]
En ek kyk jou in jou [G]oë
En sê ek het [D]verloor
Ek gee [A]oor ja ek gee [G]oor

[Verse 11]
[D]
Was geslaan [G]in die bar
Oppad na [D]jou hart
Daai pad [G]wat my tart

[Verse 12]
[D]Ek soek jou soos jy is[A]
want dis wie ek [G]mis
Vir die wis en die on[D]wis
Moes [A]ek jou [G]net vertel

[Verse 13]
[D]Vergee[A]t, vergeet van wat jy wee[G]t
Want ek het jou hier [D]beet
[A]En is ons nou gereed
[G]

[Verse 14]
[D]Vir alles wat[A] gebeur
het is soos ons geleer [G]het
Ons sou dit nooit kon keer [D]het
Dis ons [A]nuwe begin
[G]

[Verse 15]
Waar is [Bm]jy dan nou?
[A]Ek wil my arms om jou vou
[G]Waar is jy [Bm]dan nou?[A]

[Verse 16]
[G]Waar is jy [D]dan nou[Bm]?
[A]Ek wil my arms om jou vou
[G]Waar is [Bm]jy dan nou?
[A]

[Verse 17]
Stuur vir my 'n [G]rooksein
saam met die [D]wind
Sodat ek [A]jou in jou nood kan [G]vind

[Verse 18]
Want ek dink [G]jou
Soos ek hier [D]wag
Want jy laat [A]my lag
Meer as wat [G]ek mag

[Verse 19]
En al sou jy [G]struikel
Of al sou jy [D]val
Dan kom red [A]ek jou weer
nog [G]'n maal

[Verse 20]
En ek kyk jou in jou [G]oë
En sê ek het [D]verloor
Ek [A]gee oor ja ek gee [G]oor

[Interlude 1]
[G][D][A][G]
[D][A][G]
[D][A]
[G][D]
[A][G][D]
[A][G][D][A]
[G][D][A]
[G][D][A]
[G]

[Verse 21]
Stuur vir my 'n [G]rooksein
[A]saam met die [G]wind
Sodat [A]ek jou in jou nood [Bm]kan vind
[A]Want ek dink jou

[Verse 22]
[G]
Soos ek hier [D]wag
Want jy laat my [A]lag
Meer as wat ek [G]mag

[Verse 23]
En al sou jy [G]struikel
Of al sou jy [D]val
Dan kom red ek [A]jou weer
nog [G]'n maal

[Verse 24]
En ek kyk jou in jou [G]oë
En sê ek het [D]verloor
Ek gee [A]oor ja ek gee [G]oor
Hợp âm Chạm để xem thế bấm
Sẵn sàng xem hợp âm
Chọn một hợp âm trong phần lời để ghim phần xem thế bấm tại đây.
Phân tích AI Nhanh · sâu

Bản nhanh tóm tắt tông, vòng chính, kết và màu sắc hòa âm. Bản sâu dùng để đọc kỹ hơn.

Bản nhanh Nhanh · gọn

Ưu tiên render nhanh, gọn, phù hợp để nhận diện pattern chính.

Chưa có bản nhanh. Bấm Tạo nhanh để tạo bản tóm tắt.
Bản sâu Chi tiết

Tạo hoặc tạo lại để lấy bản phân tích AI đầy đủ hơn.

Chưa có bản sâu. Có thể dùng Bản nhanh trước, rồi Tạo sâu khi cần.
Khám phá thêm Nghệ sĩ · thể loại · tông
18%
88 BPM