Hợp âm & lời bài hát
Een miljoen chords and lyrics - KURT DARREN
Lượt xem
4
Đăng nhập để lưu
Lời & hợp âm
[Intro 1] [D][A][D][G][D][A][G][A] [D][A][G] [A]Ja ek [Verse 1] [D] weet ek vat nou wilde kanse Maar wie nie waag nie wen nie dis ‘n [A]feit En ek sê nie jy kan dans maar gee my ‘n halwe kans Ek vee jou voete onder jou uit [D](Hier onder jou uit) [Verse 2] Dit word [D]laat tot die laaste danse En ek sê vir jou nou oor en [G]oor Ek gaan jou soen wet jou [D]een miljoen [C]Moenie klap nie soen my te[A]rug Ek [D]wet jou [Verse 3] een miljoen dat ek vir jou gaan soen Net hier aan die einde van die [A]vers En in hierdie lyn gaan ek jou oë laat skyn Ek gee vir jou die [D]opsitkers [Verse 4] Ek wet jou [D]een miljoen dat ek vir jou gaan soen Ek weet die tyd is net hier om die [A]draai En in die laaste deel van hierdie laaste reel [Interlude 1] Gaan ons liefde koningkraai [D][A] [G] [A] [Verse 5] Ek’t [D]weke net gesit en luister Na jou note as jy staan en [A]lag Nou ek sê nie jy was vals vir [G]my [A]jy lag ‘n wals Jy lag die mooiste simfonie (Die [D]mooiste simfonie) [Verse 6] Jou [D]gesiggie het perfekte lyne En jou lippe die perfekte [G]tyd Ek gaan jou soen wet jou [D]een miljoen [C]Moenie klap nie soen my te[A]rug [Verse 7] Ek wet jou [D]een miljone dat ek vir jou gaan soen Net hier aan die einde van die [A]vers En in hierdie lyn gaan ek jou oë laat skyn Ek gee vir jou die [D]opsitkers [Verse 8] Ek wet jou [D]een miljoen dat ek vir jou gaan soen Ek weet die tyd is net hier om die [A]draai En in die laaste deel van hierdie laaste reel Gaan ons liefde [D]koningkraai [A][D] [Interlude 2] [G][D][A] [G][D][A] [G][A] [Verse 9] [G]Ek gaan jou soen wet jou een[D] miljoen [C]Moenie klap nie soen my te[A]rug Ek [D]wet jou [Verse 10] een miljoen dat ek vir jou gaan soen Net hier na die einde van die [A]vers En in hierdie lyn gaan ek jou oë laat skyn Ek gee vir jou die [D]opsitkers [Verse 11] Ek wet jou [D]een miljoen dat ek vir jou gaan soen Ek weet die tyd is net hier om die [A]draai En in die laaste deel van hierdie laaste reel Gaan ons liefde [D]koningkraai [Verse 12] Ek wet jou [D]een miljoen dat ek vir jou gaan soen (Gaan soen) Net hier aan die einde van die [A]vers (Van die vers) En in hierdie lyn gaan ek jou oë laat skyn (Laat skyn) Ek gee vir jou die [D]opsitkers (Opsitkers) [Verse 13] Ek wet jou [D]een miljoen dat ek vir jou gaan soen (Gaan soen) Ek weet die tyd is net hier om die [A]draai (Die draai) En in die laaste deel van hierdie laaste reel (Laaste reel) Gaan ons liefde [D]koningkraai
Hợp âm Chạm để xem thế bấm
Phân tích AI Nhanh · sâu
Bản nhanh tóm tắt tông, vòng chính, kết và màu sắc hòa âm. Bản sâu dùng để đọc kỹ hơn.
Bản nhanh Nhanh · gọn
Ưu tiên render nhanh, gọn, phù hợp để nhận diện pattern chính.
Chưa có bản nhanh. Bấm Tạo nhanh để tạo bản tóm tắt.
Bản sâu Chi tiết
Tạo hoặc tạo lại để lấy bản phân tích AI đầy đủ hơn.
Chưa có bản sâu. Có thể dùng Bản nhanh trước, rồi Tạo sâu khi cần.
Khám phá thêm Nghệ sĩ · thể loại · tông
Bài cùng tông D major
Cùng tone
Bài hát được xem nhiều
Phổ biến
18%
133 BPM